Avonddienst 4 december 2022
Aanvang: 19:00 uur
Voorganger:
ds. Jacques Steenkamp, ds. Ben van Tonder en ds. Strydom Bruwer.
- Kerssangdiens -
1. Koffie, tee en beskuit
2. Voorafspel orrel/ander instrumente
3. Item: “Halleluja” – Ben van Tonder (met backtrack)
4. Klokkespel (kerkklokke word gelui)
5. Gemeentesang: 1. “Hoor die blye eng’le lied” orrel (Staande)
6. Verwelkoming: Ds Jacques Steenkamp
7. Gebed: Ds Jacques Steenkamp
8. Voorlesing: Joh 8:12 en Joh 1:9-12 – Ds Strydom Bruwer
9. Kers aansteek moment: Ds Strydom Bruwer
10. Videomoment: “As jy sing” – Ivor Swartz https://fb.watch/h6S3dM1cCX/
…VAN KRIP…
11. Gemeentesang: 2. “Kom kinders, besing met ‘n vrolike stem” Klavier en lofteam (Staande)
3. “Herders op die ope velde” – klavier en lofteam
12. Dramatiese vertelling: “Ere aan God” – Klavier – Ds Ben van Tonder
13. Gemeentesang: 4. “Ere aan God/Joy to the world” – Klavier en lofteam (Staande)
14. Voorlesing: “Jy sallie Laaitie hê” – Ds Ben van Tonder
15. Gemeentesang: 5. “Al was ek nie daar nie” – Klavier, kitaar en lofteam
6. “Die Heiland is gebore” – Klavier en lofteam
16. Voorlesing: “Protes teen Kersfees” van Lina Spies – Ds Jacques Steenkamp
…NA KRUIS…
17. Item: “Hierdie Kind” – Ben van Tonder (met backtrack)
18. Voorlesing: Jesaja 53:1-12 – Ds Jacques Steenkamp
19. Gemeentesang: 7. “Kom alle getroues” – Orrel en lofteam (Staande)
20. Voorlesing: “Maria” van Elizabeth Eybers – Ds Strydom Bruwer
…NA KERK…
21. Gemeentesang: 8. “Bethlehem ster”
9. “Welkom o stille nag van vrede” LB 358:1-3- Klavier en lofteam
22. Videomoment: “Vrede is hier” https://youtu.be/jlgbR7E2ab8
23. Voorlesing: Joh 1:1-5; 14-18– Ds Jacques Steenkamp/ds Strydom Bruwer
24. Kollekte: Ds Jacques Steenkamp
25. Gemeentesang: 10. “Stille nag” – Orrel en lofteam (Staande)
26. Stap na buite
27. “Somerkersfees” (met kitaar, kerse/selfoonliggies, woorde afgedruk dalk)
28. Seëngebed: Ds Strydom Bruwer/Ds Jacques Steenkamp